National Coalition for Gay and Lesbian Equality v. Minister of Justice (Nasionale Koalisie vir Gay en Lesbiese Gelykheid v Minister van Justisie)

The case concerned a referral for confirmation to the Constitutional Court of an order made by the Witwatersrand High Court. The referral sought to affirm that the following laws are unconstitutional and invalid (a) the common law offence of sodomy, and (b) the inclusion of sodomy in schedules to, inter alia, the Criminal Procedure Act 51 of 1977, which prohibits sexual conduct between men in certain circumstances. Although technically the Constitutional Court only had to decide on the constitutionality of the inclusion of sodomy in the schedules and of the section of the Sexual Offences Act, it could not do so without also considering the constitutionality of sodomy as a common law offence. The Constitutional Court found that the offences, all aimed at prohibiting sexual intimacy between gay men, violated the right to equality by unfairly discriminating against gay men on the basis of sexual orientation. Such discrimination is presumed to be unfair since the Constitution expressly includes sexual orientation as a prohibited ground of discrimination.

Die saak het betrekking op ’n verwysing ter bevestiging van die Konstitusionele Hof van ’n bevel wat deur die Witwatersrandse hooggeregshof gemaak. is. Met die verwysing word bevestig dat die volgende wette ongrondwetlik en ongeldig is (a) die gemeenregtelike misdryf van sodomie en (b) die insluiting van sodomie in skedules vir, inter alia, onder meer die Stafproseswet 51 van 1977, wat seksuele gedrag tussen mans in sekere omstandighede verbied. Alhoewel die Konstitusionele Hof slegs tegnies moes besluit oor die grondwetlikheid van die insluiting van sodomie in die skedules en die afdeling van die Wet op seksuele misdrywe, dit sou dit nie kon doen sonder om die grondwetlikheid van sodomie as ’n gemeenregtelike oortreding te beskou nie. Die konstitusionele hof het bevind dat die misdrywe wat daarop gemik is om seksuele intimiteit tussen homoseksuele mans te verbied, die reg op gelykheid geskend het deur op ’n onbillike wyse te diskrimineer teen homoseksuele mans op grond van seksuele oriëntatse. Daar word bevind dat die tipe diskriminasie onbillik is aangesien die Grondwet uitdruklik bepaal dat diskriminasie teen seksuele oriëntasie, verbode grond is.

Year 

1998

Avon Center work product